Linnea Quigley

Linnea Quigley
Geboortenaam Linnea Barbara Quigley
Geboorte 27 Mei 1958 (1958-05-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linnea Quigley (gebore 27 Mei 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Graduation Day (1981), Silent Night, Deadly Night (1984), The Return of the Living Dead (1985), en Night of the Demons (1988).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search